SAGTE SITRUSVRUGTE

  • Register

Satsuma

Dit is die eerste variëteit van die maklike skilbare sitrus van die seisoen. Satsumas is saadloos en soet. Dit is ook die derde grootste kulitvar wat in die Gamtoosvallei verbou word.

Clementine

Clementines is rooier as die Satsumas en baie soet. Bykans saadloos. Uitstekende eet-eienskappe!

 

Nova

Nova-vrugte is medium-groot vir ñ mandarin, met ñ aantreklike rooi-oranje skilkleur. Die interne gehalte is uiters hoog, met ñ diep-oranje kleur. Die segmente is baie sappig en sag met ñ lekker soet geur.

 

 

Affourers

Meduim-groot vrugte met rooi-oranje vlees, soet met bykans geen saad, en ñ gunsteling onder kopers.

 

 

Nuusbrief - tipe van belang...

Teken in