POMELOS

  • Register

Star Ruby Pomelos

Gepigmenteerde Star Ruby pomelo is bykans saadloos, en het selde meer as een of twee sade in ñ minderheid vrugte. Dit het ñ uiters dik skil, baie hoë sapinhoud en ñ soeter, minder bitter smaak as die Marsh-variëteit.

Omdat dit laat ryp word, kan goeie gehalte vars pomelo’s veel later as die tradisionele Noordelike en Oostelike produksiegebiede verpak word.

 

Nuusbrief - tipe van belang...

Teken in