Produkte

  • Register

Die Gamtoosvallei het die vermoë om alle sitrus variëteite te produseer. Van groot, smaaklike nawels en sommige van die beste eetlemoene in die wêreld tot uitsonderlike soet sagteskil variëteite. Die verskillende kultivars wat tans deur Patensie Sitrus geproduseer word, sluit in:

 

Lemoene, Pomelos, Suurlemoene en 'n verskeidenheid van Sagtesitrus

 

Nuusbrief - tipe van belang...

Teken in