Tuisblad

  • Register

BEMARKING  

Die Patensie Sitrus handelsmerk word onderskei deur die kenmerkende gehalte en smaak van die sitrus wat in die Gamtoosvallei verbou word. Die handelsmerk is goed gevestig as trots Suid-Afrikaans en is in beide plaaslike en oorsese markte beskikbaar.  Lees verder...

PRODUKTE 

Die Gamtoosvallei het die vermoë om alle sitrus variëteite te produseer. Van groot, smaaklike nawels en sommige van die beste eetlemoene in die wêreld tot uitsonderlike soet sagteskil variëteite. Lees verder...

PRODUKSIE

Sodra die vrugte geoes is, word dit na ons twee pakhuise vervoer. Beide van ons pakhuise het ultra-moderne gerekenariseerde stelsels wat die vrugte outomaties volgens deursnee, gewig, kleur, vorm en letsels sorteer. Lees verder...

Ons is geleë in die boerdery gemeeskap van Patensie, ñ klein dorpie in die Oos Kaap provinsie van Suid Afrika, die poort an die Baviaanskloof. Bekend as die spens van die Oos Kaap; dorpies met melodieuse name soos Loerie, Hankey en Patensie, vorm die ruggraat van die Gamtoos Vallei. Die vrugbare valley met sy interessante geskiedenis vorm die ingang na die uitgestrekte bergagtige Baviaanskoolf Wildernis Area.

GPS Koördinate

33°45’39.02"S
24°48’53.88"E

Ons Visie

Om Suid-Afrika se mees gesogste sitrus verskaffer te wees...

Ons Missie

Om sitrus van uitstaande kwaliteit te produseer, pak en te verskaf.

Kontak Ons

 

Patensie Sitrus Bpk

Posbus 16

Patensie 6335

Suid Afrika

 

Tel: +27(0)42 283 0303

Fax: +27(0)42 283 0385